Rietfontein Kwekery

Pekanneut bome nou beskikbaar

Bestel jou bome vandag

Plant n pekanneut boom..

.. die tweede beste tyd is NOU!

Lees meer

Pekanneut bome nou beskikbaar by Rietfontein Kwekery

Oor Ons

Rietfontein Kwekery...

Ons is geleë tuseen Hartbeesfontein en Ottosdal, in die Noordwes provinsie.


Rietfontein Kwekery het ontstaan in 2011 toe ons die behoefte gehad het om bome te kry om ons eie boord te vestig. Dis toe dat ons weet daar is n behoefte en tekort in die mark vir kwaliteit geente pekanneut bome.


Ons visie by Rietfontein Kwekery is om die leier kweker in kwaliteit geënte oopwortel en sak pekanneutbome te word, en om geken te word as die kwekery wat die ekstra myl stap vir nuwe tegnologie en metodes om die klient se behoeftes en toekoms te verseker!


Ons is n geassosieerde lid van SAPPA (Suid-Afrikaanse Pekanneutprodusente Vereniging) en is ook in die proses om geregistreer te word by DAFF (Departement van Landbou, Bosbou en Visserye).

 

Rietfontein Kwekery
Fotos